Bessie Lam Sosaties
62,5 ml bessie konfyt
62,5 ml balsamic asyn
5 ml dijon mostert
2,5 ml gedroogde roosmaryn
lamsvleis, in blokkies gesny
Kry die braai reg. Meng die eerste 4 bestandele baie goed. Ryg die vleis op die stokkies. Smeer die sosaties met die sous. Braai die vleis en as jy dit omdraai, smeer dit weer met die sous.

Verwante Artikels