Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:56 NM CST

Maklike Beesstert

± 1.3kg Beesstert (In skywe gesny)
2 Blikkies Tamatie en Uie smoor
6 Heelkorrels swart peper
Sout na smaak
1 teelepel suiker

Voeg beesstert in klei oondbak (Verkieslik die tipe wat voor gebruik in water geweek word). Sout na smaak, gooi suiker en swart peper korrels oor, en gooi laaste tamatie en uie smoor oor. Plaas deksel bo-op en sit in koue oond. Verhit oond tot 150 grade, en bak vir ongeveer 5-6 ure.

Bedien met kapokaartappels. Vir ekstra geur, rasper blou kaas in die warm kapok aartappels en meng in.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie