Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:38 NM CST

Bees Lendeskyf met mosterd-wyn sous

62,5 ml vleisaftreksel
62,5 ml rooi wyn
7,5 ml mosterd
3,75 ml koekmeelblom
1,25 ml sout
vars gemaalde swartpeper na smaak
2 bees lendeskywe


Meng die eerste 6 bestanddele goed en hou dit eenkant. Braai die vleis, 2 tot 3 minute aan elke kant of volgens smaak. Verwyder. Gooi die aftreksel mengsel in die pan en bring tot kookpunt. Roer dit om die aanbrandsels los te kry. Kook vir ongeveer 30 sekondes. Gooi die sous oor die vleis.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie