Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:14 NM CST

Basiliekruid Hoender

4 ontbeende hoenderborsies (+- 170 g elk)
2 ml sout
2 ml vars gemaalde swartpeper
15 ml olyfolie
30 ml balsamic asyn
15 ml heuning
30 ml vars gekapte basiliekruid

Besprinkel beide kante van die hoender met sout en peper. Verhit die olie in 'n pan oor medium hitte, voeg die hoender by en braai dit vir 5 minute lank. Draai die hoender om en braai dit vir 6 minute lank. Roer die asyn, heuning en basiliekruid by en kook dit vir 1 minuut lank. Draai die hoender om, om seker te maak die hoender word goed bedek met die sous.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie