Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 10:08 NM CDT

Balsamic Varktjops

4 varktjops, sonder been, vetjies verwyder (+- 115 g elk)
10 ml suurlemoenpeper
5 ml sonneblom olie
Cooking Spray
125 ml balsamic asyn
75 ml hoenderaftreksel

Besprinkel die tjops eweredig met die suurlemoenpeper. Verhit 'n pan oor medium hitte wat bespuit is met die cooking spray en voeg die vark by. Braai dit omtrent 3 minute aan elke kant. Verwyder dit en hou dit warm. Meng die asyn en die aftreksel in die pan en roer dit om die aanbrandsel los te kry. Kook oor medium hitte vir ongeveer 4 minute lank. Gooi die sous oor die tjops en geniet dit.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Smul Sonder Sukkel
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun