Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Maart 10 2010 @ 08:09 NM CST

Appel Poeding



2 appels
2 blikke Croissant deeg
500 ml Sprite
Kaneel suiker
Botter

Skil die appels en onpit dit. Sny elke appel in agstes. Draai elke stukkie appel toe met die croissant deeg. Smelt die botter in n platboom potjie. Bedek die deeg met die botter en rangskik dit in die pot. Strooi die kaneelsuiker oor die deeg. Giet die Sprite in die potjie en wees versigtig om nie die kaneelsuiker af te was nie. Sit jou potjie op die kole en plaas n klompie kole op die deksel. Bak vir ongeveer n uur. Bedien saam met vlae.

Hierdie resep kan ook in die oond gemaak word teen 350F of 180C. Bak ongeveer n uur.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Christavdmerwe aan Dinsdag, Februarie 23 2010 @ 04:34 VM CST Appel Poeding
Wat is 'n blik croissant deeg en waar kry 'n mens dit?

Resepte Boeke

Kook met Blikkies en Pakkies
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Saterdag 03-Okt


Woensdag 23-Sep


Dinsdag 15-Sep


Maandag 14-Sep


Donderdag 13-Aug