Appelkoosblatjang
Geskryf deur: chefsharkie
100 vars of gedroogde appelkose
water
1 groot ui
2 knoffelhuisies
750 ml wit asyn
1.25 kg suiker
15 ml sout
5 ml rooipeper
30 ml fyn gemmer
5 ml mosterdpoeier
As jy gedroogde appelkose gebruik, week dit oornag is water en kook dit dan in dieselfde water tot sag. Rasper die ui en die knoffel fyn en kook dit 10 minute lank in die asyn tot sag. Voeg die suiker, sout en speserye by die appelkose en kook dit 30 minute tot 1 uur lank in die asyn mengsel tot dit dik genoeg is. Roer dit af en toe om te verhoed dat dit nie aanbrand nie. Giet dit in warm bottels en maak seker geen metaal raak aan die blatjang nie.
"Kook en Geniet"

Verwante Artikels