Appel-en-Spek Pannekoeke
60 g spek, gesnipper
1 rooi appel, in dun skywe gesny
15 ml suurlemoensap
45 ml botter
2 eiers, geskei
sout
peper
neutmuskaat
90 ml melk
125 ml meel
2,5 ml balpoeier
30 ml olie
Smelt die botter en voeg die suurlemoensap, eier gele, sout, peper, neutmuskaat, melk, meel en bakpoeier by. Klits die eier witte en vou dit by die meel mengsel. Braai die spek en die appels en verwyder dit. Bak die pannekoek. Breek die pannekoek in stukke en voeg die appel en spek by en braai dit vir n rukkie. Geniet.

Verwante Artikels