Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:31 NM CST

Appel puree koek

190 ml botter
85 g wit sjokolade, fyn gekap
3 eiers
1 koppie suiker
1 vanilla bean
sout
285 g appel puree
15 ml bakpoeier
375 ml koekmeelblom
1 rooi appel
125 ml appelsap
85 g wit sjokolade
Smelt die botter en voeg die sjokolade by en smelt dit en hou dit eenkant tot louwarm. Klits die eiers, suiker en die pulp van die vanilla bean en sout vir 5 minute lank tot romerig. Voeg 285 g appel puree by en klits vir nog twee minute. Sif die bakpoeier en die meel by die mengsel en roer dit vinnig. Gooi die koekmengsel in 'n 25 cm lange koekpan. Bak teen 170 G vir 55 minute lank. Laat dit afkoel vir 10 minute lank in die pan en gooi dit dan uit en laat dit afkoel. Sny die appel in kwarte en sny die kwarte in dun skyfies. Kook hierdie appel skywe in die appelsap vir 2 minute lank en dreineer dit dan. Smelt 85 g sjokolade en strooi oor die koek. Rangskik die appel skywe bo-op die koek.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie