Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 10:11 NM CDT

Aartappel soufflé

1 pakkie smash
neutmuskaat
1 eier, geskei
parmesaan kaas

Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg 'n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by die smash. Skep die mengsel in twee klein soufflé bakkies en bak in n voorverhitte oond van 210 Grade vir 15 minute.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Potjiekos Wenners
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun