Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:08 NM CST

Koljanderslaaisous

45 ml asyn
5 ml sout
125 ml olyfolie
10 ml gemaalde koljandersaad

Plaas die bestanddele in n bottel met n skroefdeksel en skud dit tot goed gemeng. Sprinkel die slaaisous net voor opdiening oor tamatie- of avokadoslaai.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie