Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:17 NM CST

Filet Mignon met Kruie

15 ml vars pietersielie, gekap
10 ml tiemie
5 ml roosmaryn
10 ml gerasperde suurlemoen skil
1 knoffelhuisie, fyn gekap
4 bees tenderlion filette ( ± 115 g elk)
sout na smaak
Varsgemaalde swartpeper na smaak


Meng die al die kruie en hou dit eenkant. Sprinkel die vleis met sout en peper aan beide kante. Braai die vleis 2 tot 4 minute aan elke kant. Strooi die kruie bo-oor en bedien dadelik.

"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie