Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Mei 22 2013 @ 04:50 VM CDT

Bierblik Hoender


BIERBLIKHOENDER

Een heel rou hoender
Olyfolie
Sout na smaak
Gemengde kruie
Hoender speserye
1 blikkie bier van jou keuse

Voorverhit die oond tot 180ºC.

Maak hoender skoon, strooi sout in die binnekant en
vryf goed in. Vryf buitekant goed in met die olyfolie. Gooi speserye oor en vryf ook
goed in.
Drink helfte van die bier .......... (blik moet half vol, of, half leeg wees ....)
Druk hoender met gatkant oor die blik opening. Maak hoender staan op vlak
bakskottel wat met foelie bedek is. Plaas hoender nou mooi regop in die oond vir 90
minute. - Heerlik en Sappig.


.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Opsitkers

Afrikaans Dating

Advertensie