Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:33 NM CST

Gegeurde Groente Rys



Rys en groente maak dit vir almal lekker om te eet.
1 k rou rys
2 k water
2 e Robertson's Spice for Rice
1 gekapte ui
Dieselfde hoeveelheid redpepper as wat die uie is.
1/2 k gevriesde ertjies
3 k kopkool in stukkies gesny
2 e Robertson's Spice for Rice

Kook rys met 2 k water en Spice for Rice.
Draai plaat af tot laagste totdat rys gaar is en water weggekook.
Ter selfde tyd wat rys kook, braai uie en redpepper tot gaar en ligbruin in bietjie olie.
Voeg ertjies by.
Voeg kool by en braai tot kool glaserig voorkom.
Voeg by gaar rys en meng goed deur.



Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie