Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:34 NM CST

"Melktertjies"

Gebruik as 'n likeur na ete of 'n "shooter"
Bestanddele: 1 Blik Kondensmelk 1 Blik Ideal Milk 1/2 Bottel Vodca Kaneel Metode: Gooi al die bestanddele saam in groot mengbeker of gebruik versapper dit meng net beter. Klits goed saam en bottel in gesteriliseerde 1l glasbottel. Plaas in yskas. Bedien in likeur glasies en strooi fyn kaneel bo-oor. Passop!!! Dit is heerlik te heerlik.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie