Ingelegde knoffel
Die smaak is puik en glad nie so sterk soos n mens sal dink nie. Braai daai stukkie steak en sit van die koffel op. Dis heerlik.1 kg skoongemaakte knoffel (le in koue water vir 2 ure en vryf skilletjies af, Kook in water wat net die knoffel bedek vir 2 min.Dreineer.Pak in botteltjies. Kook saam = 1 ½ k suiker, 2 k asyn en knippie sout.Gooi oor knoffel.
Verwante Artikels