Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:05 NM CST

Marmelade Hoender

Met al die marmelade wat ons gemaak het die winter is die hoender n treffer.
1 heel hoender of hoender stukke, 1 koppie marmelade, 2 pakkies bruinuiesoppoeier, Meng marmelade met sop en smeer oor hoender.Sit in kasserolbak met deksel en sit in oond op 140*c vir n paar uur

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie