Krummelpap Verrassing
Yummmmmie!!!
Lees verder................................
4 k krummelpap 500ml bruinbroodkrummels 5 ml sout 250g botter 2 pakkies spek 500ml melk 8 eiers, geskei 285g blik geroomde sampioene 2 pakkiesgesnipperde sampioene 500ml cheddarkaas gerasper 170g blikkie ingedampte melk Voorverhitdie oond tot 180*c en smeer oondskottel. Meng pap en krummels, sout, voeg die gesmelte botter by en meng goed. Braai spek bros en krummel dit Voeg by pap. klits melk en eiergele saam en voeg dit en die sampioene en 350ml kaas by mengsel. Skep in oondskottel uit en bak vir ongeveer 1 uur. Sprinkel res van kaas oor en gooi ingedampte melk oor. Plaas terug in oond vir 5-10 min. Bedien warm met braaivleis.
Verwante Artikels