Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 10:28 NM CDT

Rugby tert

Heerlik!! Bak genoeg, Een is nooit genoeg nie.
1 ½ k meel, 2 eiers, 1 k melk, knippie sout, 1 k suiker, 3 e botter, 2 t bakpoeier. verhit oond 180*c. Verroom botter en suiker en voeg eiers een vir een by. Sif droe bestandele saam. Voeg melk en droe bestandele om die beurt by die eiermengsel. Smeer n lang pyrex bak en plaas deeg in. Bak vir 45 min of tot gaar. Wanneer gaar steek gaatjies in en smelt ½ k botter en 2 t marmite in mikrogolf en gooi oor . Rasper n lagie cheddar kaas oor en verhit weer tot gesmelt.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Charlene Coetzee aan Woensdag, Augustus 18 2010 @ 04:41 VM CDT Rugby tert
Mmm. Die rugby tert lyk en klink sommer baie lekker. Ek dink ek sal dit moet probeer die naweek, siende dat daar soveel lekker rugby oppad is. :-) Dankie.

Resepte Boeke

Potjiekos Wenners
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun