Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:41 NM CDT

Bloukaas hoender

'n Resep van Tjaliatyd - soos aangebied deur 'n vroutjie uit Bonteheuwel, Bellville...baie, baie maklike en vinnig EN baie, baie geurig.
Bestandele: (vir 2 persone) • Rou hoenderfilette in krummels • Bloukaas • 250ml room Metode • Sit hoenderfilette in platbak • Rasper kaas oor • Gooi die room oor. • Bedek met tinfoelie • Bak vir 10 minute by 180grade • Haal foelie af, en bak verder tot dit bruin word. Nota van Boogskut: speel met bloukaas hoeveelheid - indien jy van bloukaas hou, rasper lekker dik laag bo-oor, maar wees versigtig die eerste keer wat jy die resep beproef. Die bloukaas smaak kan oordonder.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie