Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Saterdag, Julie 31 2010 @ 10:22 NM CDT

Paratha



n Indiese soort pannekoek wat jy kan vul met allerhande goeters, amper soos ‘n wrap.
4 k meel
3 eetl botter (gesmelt)
1 tlpl sout
1 1/4 k water

1. Maak ‘n gaatjie in die middel van die droë bestanddele
2. Gooi die water/gesmelte botter in.
3. Knie vir so 5 min of tot n rubberagtige tekstuur.
4. Laat staan vir 20 min
5. Maak balletjies van die deeg, so ongeveer tennisbal grootte.
6. Rol op ‘n oppervlak wat met meel betrooi is, tot so groot soos jou pan; lekker dun
7. Bak/braai in ‘n pan vir so 30 sekondes aan ‘n kant.

Verwante Artikels

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Charmain Bester aan Dinsdag, Junie 22 2010 @ 04:03 VM CDT Paratha
Dit was heeerlik ek het dit gemaak soos KFC se wraps en dit daarmee gevul. Baie dankie

Resepte Boeke

Kook met Blikkies en Pakkies
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie