Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Saterdag, Julie 31 2010 @ 10:27 NM CDT

Repelsteeltjies



250g Botter
500ml Koekmeelblom
2.5ml Sout
2.5ml Bakpoeier
650ml Gerasperde Cheddarkaas
appelkooskonfyt

Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by.
Meng goed.
Voeg kaas by en meng tot 'n deeg.
Rol deeg in balletjies en plaas op 'n gesmeerde bakplaat.
Druk 'n gaatjies met 'n houtlepel in die middel van elke koekie, maar moenie dwarsdeur druk nie. Skep 'n mespuntjie konfyt in die middel.

Bak sowat 10-15 minute in 'n voorverhitte oond by 180C
Lewer sowat 5 dosyn koekies.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Kook met Blikkies en Pakkies
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie