Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:48 NM CST

Vars Lemonade



Iets vir daai warm somers dae.


1k suurlemoen sap
2k water
3/4 k strooisuiker
1 suurlemoen in dun skywe gesny

Gooi al die bestandele behalwe suurlemoen in 'n pot en kook oor lae hitte. Laat prut vir 5 min terwyl jy die mengsel kort kort roer sodat die suiker kan oplos. Verwyder van stoof en gooi mengsel in 'n groot melk beker of houer sit in yskas vir ongeveer 2 ure of meer en bedien.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie