Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:58 NM CST

Warm melk met 'n twist



Ek het 2 dogtertjies en as die maatjies kom oorslaap soek hulle altyd iets spesiaals.
3k Melk
12 Pienk marshmallows grof opgekap
2-3 Druppels rosewater essence
Rooi voedselkleursel (opsioneel)

Metode:
Verhit die melk, marshmallows en die rosewater essence in 'n pot oor lae hitte. Kook vir ongeveer 5 min, roer aanhoudend of tot dat die marshmallows opgelos het in die melk. As jy wil kan jy nou 'n paar druppels kleursel byvoeg vir 'n meer pienk kleur. Gooi in bekertjies of glase met 'n wit marshmallow bo-op vir versiering.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: robinmd aan Maandag, Augustus 03 2009 @ 06:36 VM CDT Kumkwarte
Ek soek asb. 'n resep vir die verwerking van vars kumkwarte. Die kleine lemoentjies is baie suur en bitter. Kan ek dit inlĂȘ of 'n konfyt kook daarvan?
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie