Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:21 NM CST

Visvingergereg

Rys, Visvingers, Tamatie, Kaas, Uie, Sampioene, Sout en peper na smaak
Gooi gaar rys onder in n oondbak, gevolg met die gaar visvingers, Pak skywe tamaties en gebraaide uie en sampioene oor die visvingers. Skep res van die rys oor en strooi die kaas. Bak in oond van 180c vir 30min. Bedien met ñ groenslaai

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Loulu aan Dinsdag, Julie 14 2009 @ 05:58 VM CDT Visvingergereg
Vir my is dit moeilik om kosies te maak wat ons 10 maande oue seuntjie kan saam eet...
ek't die tomatie en sampioene vervang met 'n blikkie tomoatie en uie mengsel en so gebak. Ons meneertjie het omtrent my bord leeg geeët... hierdie is 'n wenner vir kinders wat begin vaste kossies eet, DANKIE
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie