Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:53 NM CST

Maklike "Oornag Mango Lekkerte"

NAGEREGTE

(Vir 4 persone)
2 Groot vet Mango's
Halwe Koppie bruinsuiker
10 vars mentblare (Mint)
Skil mango's en verwyder pit sonder om vrugte te veel te snipper. Sny in dun plat skywe. Plaas n laag skywe in n plat glasbak en strooi bruinsuiker en gesnipperde mentblare bo-oor. Herhaal die lae tot skywe opgebruik is. Verseel met kleefplastiek. Plaas in koelkas oornag en bedien volgende dag met geklopte room of roomys.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie