Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:49 NM CST

Lepelskons



4 kop bruismeel
1 teelepels sout
2 teelepels bakpoeier
2 groot eiers
½ koppie olie
2 teelepels wit suiker
1 kop karringmelk - soos benodig om deeg klouerig slap te maak (om te skep in muffin-panne)

Meng olie, eiers, melk tot glad. Meng droë bestanddele en suiker. Meng die mengsel by droë mengsel. Deeg moet slap wees om te skep met lepel, maar nie loperig nie. Skep ‘n groot eetlepel vol in gesmeerde kolwyntjie-pannetjies. Bak by 200º C goudbruin.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie