Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:08 NM CDT

Warm Spinasie Kaastert

Ek het die resep by n vriendin van my kry in Suid Afrika, en sy het dit in een van Crosse & Blackweel se resepte boeke gekry. Dis regte n treffer. Heerlike tert vir n ligte middag ete, bedien saam met slaai.
Voorbereiding tyd: 30 min Bak tyd:50-60 min Bedien:6-8 Bestandele 60 g botter 250ml(1koppie) soutkoekies (salti-cracks) gekrummel 1 bossie spinasie (gewas) 3 repe spek (gekerf) 1 ui (medium groot) gekerf 250g maaskaas 200 ml Crosse & Blackwell Myonnaise 4 eiers (lig geklop) 30 ml Parmesan Kaas Metode Voorverhit oond na 180grade C. Smelt botter, voeg sour beskuitjies krummels by en meng goed. Druk in 20cm los bodem koek blik.. Koel af. Kook spinasie tot redelik sag, dreineer goed en kap op. Braai spek en uie. Meng alle kaas behalwe Parmesan, en meng tot romerig. Voeg mayonnaise en eiers by en meng goed. Voeg nou spinasie en spek en uie by. Voeg in voorbereide bakpan, en bak vir 50-60 min tot goud bruin. Springkel Parmesan kaas op net voor opdiening.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Maklike maaltye vir babas en kleuters
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie