Kruie Brood Smeer
Heerlik saam met varkvleis, met bietjie Balsamic Vinegar(Asyn) gemeng met Olyf Olie..1/2 koppie sagte ongesoute botter 6 huisies knoffel geskil en fyn gemaak 1 groot eetlepel Parmasan Kaas 1teelepel Roosmaryn 1 teelepel Tiemie 1 teelepel Oregano Meng al die bestandele goed saam, smeer oor 12 sny suurbrrod en bak in 450 gradde F vir plus min 5 - 8 min
Verwante Artikels