Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:55 NM CST

MRS BALL'S Blatjan



(Edward Ball, haar kleinseun, het die oorspronklike grootmaat-resep verklein. Dit maak 18 bottels ( mild) blatjang.

BESTANDDELE:

612 g droeperskes
238 g gedroogde appelkose
3 liter bruin druiwe-asyn
2 +1/2 kg wit suiker
500g uie
120 g sout
75 g cayenne-peper
Om die blatjang sterk te maak, los net die appelkose uit en gebruik 850 g droe perskes.

METODE:

1.Spoel die vrugte goed af en week dit oornag in druiwe asyn
2.Kook vrugte in asyn en dreineer
3. Maal in klein stukkies in n meul ( of versnipper met kombuismes).
4.Gooi die vrugte, suiker ( opgelos in n bietjie asyn) en uie ( gemaal) by en kook in n groot pot in die asyn die hoeveelheid asyn hang af van
die vastigheid: dit moenie te loperig of te dik wees nie
5. Voeg kruie by en kook vir 2-2+1/2 uur
6. Roer nou en dan met n houtspaan dat dit nie vasbrand nie
doen in inle-bottels

met die bottel toe, kan dit jare bewaar word en met die oop, kan jy dit so n half jaar in yskas(koelkast) bere.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: chrisna van wyk aan Dinsdag, Junie 09 2009 @ 03:25 NM CDT MRS BALL'S Blatjan
o dankie vir die resep ek kan nou weer lekker kos maak met die blatjan se resep
want ek mis die afrikaners se kos
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie