Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:18 NM CST

Gepekelde beestong


1 beestong
3 koppies rooiwynasyn
2 knoffelhuisies, gekap
olyfolie
koppie pietersielie, gekap
teelepel basilie, gekap
takkie roosmaryn
peper
sout

Plaas dit in n pan met net genoeg water om dit te bedek. Bring dit stadig tot kookpunt en kook vir 45 minute.
Meng bietjie olyfolie met die res van die bestandele.
Wanneer die tong afgekoel is sny jy al die vet af. Maak fyn snytjies oor die hele tong en smeer die kruiemengsel oor. Bedek en plaas in die yskas vir vier dae.
Verwyder dit uit die yskas omtrent een uur voor jy dit gaan bedien.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: diemanster aan Saterdag, Januarie 23 2010 @ 11:01 VM CST Gepekelde beestong
Dis meer 'n vraag as kommentaar. Ek het +- 15 desember 2009 'n gepekelde beestong gekoop en dit toe in die vrieskas gesit en skoon vergeet daarvan want ek wou 'n resep soek. Dink jy die tong is by nou nog goed en kan ek jou resep gebruik?
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie