Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:09 NM CST

Beet Chutney

Hierdie is 'n heerlike resep om te bedien saam met braaivleis of koue vleis en slaaie
Bestanddele 6 koppies gaar beet gerasper 3 uie gerasper Sous 3 koppies asyn 6,5 koppies suiker 2 eetlepels kerriepoeier Knippie sout Peper 4 hoogvol eetlepels maizena Kook sous tot suiker gesmelt is Sit beet en uie by en laat kook vir 10-15 minute Sit in bottels

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: WiseGemmerKat aan Sondag, November 01 2009 @ 04:54 VM CST Beet Chutney
Die resep is heerlik en ek kan dit aanbeveel.
Net een klein foutjie wat reggestel moet word.
Op die resep se dit 6.5k suiker en dit moet op die hoeveelheid net 2k suiker wees wat vir my alreeds al te veel is. Jy kan ook die resep varrieer deur 1 knoffel daarby in te sny in skyfies.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie