Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:15 NM CST

Souttert

Ek het die resep gekry by KosBok, en glo my dis n treffer.
Bestandele 1 Groot Ui (fyngekap) ½ koppie fyn vars sampioene ½ groenrissie (fyngekap) (green pepper) 1 pak (250 g) fyn spek (Bits 'O Bacon) 1 EL fyn knoffel 250 ml (1 kop) melk 125 ml (½ kop) Koekmeelblom 2 eiers, geskei 250 ml (1 kop) gerasperde Cheddarkaas 1-2 tamaties Sout en peper na smaak Cayenne peper. So Maak Mens 1. Braai spek tot gaar 2. Voeg by ui, knoffel, groenrissie & sampioene. Smoor tot uie glaserig is. 3. Meng melk, meel, eiergele, sout en peper. 4. Vou spekmengsel by en meng goed 5. Klits eierwitte styf en vou in by mengsel 6. Smeer groterige bak en gooi mengsel in. 7. Sny tamaties dun skyfies bo-op 8. Strooi kaas bo-op 9. Sprinkel Cayennepeper bo-op. 10. Bak vir ± 30 minute by 180°C of tot gestol.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie