Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:58 NM CST

Slaai/Nagereg

Jy moet maar self besluit of dit n slaai of nagereg is, net bietjie lekkerder as heerlik
Bestandele 2 x 150g Malvalekkers. 1 Blikkie fyn pynappel crushed pineapple 175 ml grenadella joghurt. So Maak Mens Sny malvalekkers in kwarte. Meng al die bestanddele saam. Laat staan oornag en geniet dit die volgende dag.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: MariaanH aan Dinsdag, Desember 02 2008 @ 01:10 NM CST Slaai/Nagereg
Hi

My skoonma het ook 'n weergawe van hierdie "slaai". Sy gebruik vars starking appels, in stukkies gesny, piesangs, yoghurt en die malvalekkers. Dis altyd 'n treffer en 'n staatmaker gereg hierdie, maak nie saak op watse plek op die menu jy dit sit nie.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie