Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:42 NM CST

Klassieke mayonnaise


knippie safraantoutjies
3 knoffelhuisies, fyngedruk
2 eiergele
1 eetlepel Dijon-mosterd
300 ml olyfolie
suurlemoensap


Gooi een eetlepel kookwater oor die safraan in n klein bakkie en hou eenkant. Plaas die knoffel, eiergele en mosterd in 'n voedselverwerker en maak fyn, terwyl die olyfolie met 'n dun straaltjie bygevoeg word. Voeg die safraan met die water en suurlemoensap en sout en peper na smaak by. Bedek en in die yskas sal dit vir twee dae hou.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie