Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:50 NM CST

Koeksister


Ek gebruik al die resep vir n redelik tyd, en is heerlik. Ek het die resep in twee dele gesit, siende dat die no 1 so 48 klein koeksister maak, en no 2, gebruik wanneer ek vir n Bazaar maak....

Koesisters 1

4 k meel
1tl sout
6 tl bakpoeier (30ml)
50 ml botter (4 E)
1 eier
1 en halwe koppie melk of water

Koeksister 2

12 koppies meel
1 1/2 teelepel sout
18 teelepels bakpoeier
150 ml margarien/botter
3 eiers
3 koppies melk

olie
stroop

Sif die droe bestanddele saam en vryf die botter in.
Klits die eier, voeg melk of water by en maak aan tot sagte deeg.
Knie goed tot dit glad is.
Laat dit 2 uur of langer staan.



Stroop

12 k suiker
6 k water
1 tl kremetart
1 tl gemmer (ops)
2 stukke pypkaneel (ops)

kook alles saam vir 10 minute.
Laat oornag in yskas staan.




Artikelopsies

2 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Anoniem aan Maandag, Desember 15 2008 @ 11:09 VM CST Koeksister
Hoe op aarde kan 'n mens so 'n resep lees met soveel vraagtekens tussen in en die nommer 1 wat agter sekere lyne staan beteken ?. Is dit 1 of 1 en halwe teelepel sout. Wat is melk olie?. Ek wens ek kon hierdie resepte lees want dit klink na wonderlike resepte.

Groete
Rene in Engeland
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie