Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:44 NM CST

SjokoladeTruffels


450 g donker sjokolade
75 g botter
30 ml room
30 ml likeur van jou keuse
5 eiergele
ekstra donker sjokolade om in te doop
klapper en fyn gerasperde wit sjokolade om in te rol agterna

Smelt die botter en 450 g donker sjokolade saam. Klop die room, likeur en eiergele saam en meng die mengsels. Laat oornag in die yskas. Skep dan teelepels vol uit en rol balletjies met jou hand. Verkoel tot styf. Smelt donker sjokolade en doop balletjies daarin. Plaas op waspapier om te stol en rol dan in klapper en wit sjokolade.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie