Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:24 NM CST

Skurwejantjies



(Lewer +- 70 koekies)
250 ml botter of margarien
50 ml heuning of gouestroop
10 ml koeksoda
500 ml suiker
500 ml ongesifte koekmeelblom
750 ml hawermout
500 ml klapper
250 ml gekapte neute
250 ml semels
2 eiers geklits

Metode

Stel oond op 160 grade C

Smeer n pan van 40 x 27 x 2 cm
Smelt botter en heuning oor marige hitte
Voeg koeksoda by en roer(mengsel skuim)
Laat effens afkoel
Meng droe bestanddele in n groot mengbak
Voeg eiers en bottermengsel by
Meng liggies tot krummelrige deeg
Plaas in pan en druk met n spaan gelyk
Bak 30-35 min

Sny in vierkantjies of reghoeke terwyl nog warm en laat in pan koud word.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie