Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:11 NM CST

Heerlike Hoender vlerkies

Heerlik as my man Rugby kyk.
Bestandele 1 eetl olie 1 klein uie fyn gekerf 2 huisies knoffel 2 eetl heuning 4 eetl tamatiesous 4 eetlWorcestershire sous 2 eetl engelse mosterd 2 eetl Tabasco sous 8 hoender vlerkies, punte verwyder 2 eetl meelblom, sout en pepper na smaak. Metode 1. voorverhit oond tot 200 grade C/gas 6. 2. Verhit die olie in n klein pannetjieen kook die uie en knoffel vir 3-4 min tot sag.Voeg nou neuning, tamatiesous, Worcestershire sous, mosterd en Tabasco en prut vir so min of twee. 3. Sit vlerkies in koekmeel en rol in die sous. Sit op n bakplaat en bak vir so 30 min tot goudbruin en gaar is, 4. Bedien voor, en hou die servette gereed vir daardie lip lekker vingers.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie