Sjokolade Mousse
Het die resep vanaf die Tanner Broers gekry, hulle kook gewoonlik op die (BBC Food) program wat by ons aan gebied word.Bestandele 170g gewone of melk sjokolade 150ml room 5 eier wit 1/2 tbsp (caster sugar) Metode 1. Smelt die sjokolade in n bak oor prutende water. 2. Klop die room, maar nie baie styf nie 3. Klop die eier wit tot n punt vorm, halfpad deur die klop giet die (castor sugar)by. 4. Voeg liggies die bestandele by die sjololade mengsel...Voeg in koppies en en los in yskas vir n paar uur om te stol.
Verwante Artikels