Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:17 NM CST

Kerrie Marinade

1 k Blatjang 1 k Asyn 12,5 ml Borrie 12.5 ml Suiker 12.5 ml Olie 25 ml Kerrie 125 ml Appelkooskonfyt 3 Gesnyde Uie
1. Braai die uie in die olie. 2. Gooi 1 k Water by en stowe effe tot uie sag is. 3. Voeg alle bestandele by. 4. Kook alles saam. 5. Gooi dan jou tjoppie of jou sosatie daarin, en laat le vir die aantal dae wat jy verkies.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie