Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:27 NM CST

Futali

Anderse Patats soos in Malawi Vooberei
4 groot rooi patats Skil en kook sag in water met sout na smaak (Moet nie suiker by sit nie) Wanneer sag voeg 1 eetlepel gladde grondboontjie botter by en druk fyn soos kapokaartappels. Meer grondboontjie botter kan bygevoeg word en dalk 'n bietjie egte botter indien te droog.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie