Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:52 NM CST

GRASSHOPPER

DRANKE
ysblokkies
2 dele sjokolade likeur
2 dele peperment likeur
2 dele room

Plaas al die bestanddele in n drankiemenger en skud dit goed. Syg die mengsel deur en giet dit in n kelkglas.

Prost... gesondheid...!!!

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie