Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:12 NM CST

BLOU MAANDAG

DRANKE
Vryf die rand van n glas met n suurlemoen en druk dit dan in strooisuiker. Laat eenkant staan. Plaas n skep fyn ys in die glas en voeg 2 druppels blou voedselkleursel, n skoot Angostura-bitters, 1 sopie suurlemoensap en 2 sopies lietsjiesap by. Vul glas met sodawater en roer baie liggies. Rond af met n skyfie suurlemoen.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie