Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:21 NM CST

ROLLS ROYCE

DRANKE
fyn ys
2 dele brandewyn
2 dele sitruslikeur ( Triple Sec)
2 dele lemoensap

Skep die ys in n drankiemenger. Gooi die brandewyn, likeur en lemoensap by en skud die mengsel. Syg die mengsel deur en giet dit in n kelkglas. Gesondheid..!!
.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie