Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:03 NM CST

HARVEY WALLBANGER

DRANKE
ysblokkies
2 dele wodka of wit rum
6 dele lemoensap
10ml Galliano
lemoenskyfie en maraschinokersie vir versiering

Plaas die ysblokkies in n mooi lang glas. Voeg die wodka of rum en lemoensap by en roer. Voeg die Galliano oor die agterkant van n lepel versigtig in die glas sodat dit bo-op dryf. Versier die drankie met die lemoenskyfie en kersie..
.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie