Sangria
Ons almal weet dat Sangria van Spanje afkomstig is. Ek het die resep vir 'n Suid-Afrikaanse Sangria!1 bottel Droƫ Rooiwyn (Tassies werk wonderlik) 1 liter Limonade (Sprite of 7-Up werk goed) 1 Liter Lemoenkoeldrank (Fanta, Mirinda) 2 appels in blokkies gesny Meng alles saam, laat staan vir 'n uur en geniet
Verwante Artikels