Kaaskoek
2 pakkies orley whip
250 ml vars melk
Meng saam om versiersel te vorm, voeg dan by:
1 blikkie kondensmelk
400 g Philadelphia room kaas
250 g ongesoute room kaas
1 groot of 2 klein room
Meng op hoe spoed om romerige te word
3 pakkies gelatine meng in 1/3 water - bring tot kook punt oor n lae hitte of tot gelatine heeltemal op gelos is.
Meng gelatine by bogenoemde mengsel in en meng vir so 3 min.
Kors
500 g tennis biskuitjies
300 g gesmelte magarien/botter
2 eetlepels suiker
Meng alles saam en plaas in n pan. Druk die vas en bak vir 7 min op 350 grade C of vries vir n 1/2 uur voor kaas beslag ingevoeg word.
Aarbeie, kiwi kan bo op die kaas koek geplaas word.
Hierdie maak n baie groot kaaskoek, jy mag miskien die resep halveer met die bestandele
Verwante Artikels