Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, September 07 2010 @ 06:52 VM CDT

Sampioen tert


Hierdie tert is heerlik saam met braaivleis

Kors
½ koppie gerasperde kaas
½ koppie meel
½ koppie Sagte botter
Meng alles liggies en druk uit in ñ 30x20 cm oondpan en hou eenkant.
Vulsel
3 Pakkies sampioene opgekerf
1 koppie room
3 eiers, geklits
250g gerasperde cheddar kaas
Verhit oond op 200*c
Braai sampioene in botter tot sag en geur met sout en peper.
Gooi oor kors.Gooi dan dik laag kaas oor.
Klits room tot styf en vou eiers in en geur met sout en peper.
Gooi oor kaas en bak in oond vir 10 min. draai dadelik oond af tot 180*c en bak verder
30 min. Bedien warm


Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Volledige Suid Afrikaanse Kookboek
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun