Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:18 NM CST

Mango, Avokado en shrimp slaai


Dis somer en wat is nou lekkerder as 'n heerlike slaai.
45 ml vars lemmetjiesap
30 ml olie
15 ml suiker
2 groot ferm ryp mangos
175 ml gekapte uie en koljander gemeng
15 ml gemaalde chillie
500g geskilde, gekookte shrimps
2 groot avokados
Meng lemmetjiesap, olie, en suiker in 'n groot bak tot suiker opgelos is,
Kap mango en avokado in bak en voeg res van bestanddele by, Meng liggies en verkil vir 1 uur.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie